JOU PAD. SY WERK.
Jakobus 1:6
Mense wat twyfel of God regtig na hulle sal luister, is soos golwe op die see. Die wind waai daardie golf heen en weer. Die een oomblik sien jy dit en die volgende oomblik is dit weg.
Genesis 4:6
Waarom is jy kwaad? Waarom is jy bedruk?
... gelowig gebid en nie twyfel nie
Genesis 3:1
Het God werklik gesê julle mag van geen boom in die tuin eet nie?