Kruispad247+

JOU PAD. SY WERK.

Apple iPhone

Installeer Kruispad247+

Sit Kruispad247+ op jou foon

  1. 1. Kliek op die 3 kolletjies regs onder.
  2. 2. Kliek op Share.
  3. 3. Rol af en kliek op Add to Home Screen.
  4. 4. Kliek op die blou Add-knoppie regs bo.

Die Kruispad247+-ikoon sal nou op jou tuisskerm verskyn.

Sien jy nie “Add to Home Screen” nie?

Vra gerus iemand wat meer tegnies is om jou te help, soos ’n vriend, familielid of geliefde.

Sodra die Kruispad-ikoon op jou tuisskerm verskyn, kan jy al ons nuutste Lees, Luister en Kyk maklik geniet.

---