Kruispad247+

JOU PAD. SY WERK.

Android

Installeer Kruispad247+

Sit Kruispad247+ op jou foon

  1. 1. Kliek op die 3 kolletjies regs bo.
  2. 2. Rol af en kliek op Add to Home screen.

Die Kruispad247+-ikoon sal nou op jou tuisskerm verskyn.

Sien jy nie “Install app” nie?

Vra gerus iemand wat meer tegnies is om jou te help, soos ’n vriend, familielid of geliefde.

Sodra die Kruispad-ikoon op jou tuisskerm verskyn, kan jy al ons nuutste Lees, Luister en Kyk maklik geniet.